Optel en Aftrek Pret app for iPhone and iPad


4.0 ( 0 ratings )
Entertainment Education
Developer: Chris Swart
0.99 USD
Current version: 1.3, last update: 7 years ago
First release : 12 Jan 2015
App size: 0 Bytes

Optel en Aftrek Pret is n opvoedkundige App wat ontwerp is vir 6-8 jariges met die doel om optel en aftrek vaardighede te ontwikkel.

Die aktiwiteite sluit in:
-Basiese optel en aftrek met prentjies
-Gewone optel en aftrek somme
-Somme wat voltooi moet word
-Getal trein

Verstellings kan gemaak word in die app en sluit in:
-Keuse van aantal somme per afdeling
-Keuse van spoedtoets en die hoeveelheid minute per afdeling
-Keuse van hoë of lae getalle in die som


*****

Add and Subtract fun is an educational App designed for 6-8 year olds with the aim to develop addition and subtraction skills.

Activities include:

- Basic addition and subtraction with pictures
- Addition and subtraction
- Complete the missing number within a sum
- Multiple addition sum

Change the following preferences in settings:

- Total number of sums to be completed per activity
- Speedtest with various time intervals
- Determine highest number to be calculated

*****